ONTSLUIT DIE TOEKOMS | UNLOCKS THE FUTURE

HUGENOTE HOëRSKOOL
HUGUENOT HIGH SCHOOL

Since | Sedert 1868 

Ons Verwelkom U By Hugenote Hoërskool

Hugenote Hoërskool is ‘n dubbelmedium-staatskool geleë in Wellington in die Bolanddistrik. In 2021 is die skool se leerdertal 865. Die skoolhoof is Mnr Wikus Naudé.

As multikulturele skool met Christelike waardes gee ons aan al ons kinders 'n voorsprong in die lewe. Prestasie is belangrik, maar elke leerder en opvoeder moet ook tot sy reg kom - almal het 'n plek in Hugenote. Ons leef inderdaad ons leuse, Mik Hoog.

Hugenote Hoërskool bou steeds voort op ‘n 150 jaar se tradisie van uitnemendheid. Kom ons werk en bou dan saam voort aan hierdie tradisie van uitnemende opvoeding. Ons hoop is dat alle Blackies Hugenote Hoërskool as veilige ruimte sal ervaar om hul drome te kan uitleef binne hierdie wonderlike skool.

Waardes | Values

Respek | Respect

Stiptelikheid | Punctuality

Verantwoordelikheid | Responsibility

Eerlikheid | Honesty

Integriteit | Integrity

Lojaliteit | Loyalty

Word Deel Van die Blackie Kultuur

2025 AANSOEKE MOET OOK GEDOEN WORD BY: https://admissions.westerncape.gov.za

Ons Trotse Borge