Fleurtiek
Die skool se klerewinkel, Fleurtiek, word deur Me. Jenny Stevens bedryf en ons gee graag die volgende reëlings aan u deur:
Tye:
Maandae: 07:30 – 15:00
Dinsdae: 07:30 – 15:00
Woensdae: Gesluit
Donderdae: 07:30 – 15:00
Vrydae: 07:30 – 14:00
fleurtiek@hugenoteskool.co.za of 066 156 5905 (WA)
