Hugenote Ondersteunersbond
Ons wil graag almal uitnooi wat al by die Hugenote Hoërskool gemeenskap betrokke was, is, of nog gaan wees, om deel te word van ons organisasie.
DOELSTELLINGS
Om bestaande onafhanklike organisasie uit te bou deur:
- geleenthede te skep vir ondersteuning
- vaartbelyning van kommunikasie kanale
- en ‘n netwerk van kundiges te ontwikkel
HOB NPC
HOB is ‘n geregistreerde Nie-Winsbejagte Maatskappy en by SARS vrygestel van inkomstebelasting. HOB is in staat om belastingaftrekbare artikel 18A-sertifikate uit te reik vir bona fide donasies.
HOB is n tuiste vir oudskoliere, ouers, onderwysers en enige belanghebbende persoon waar inligting gedeel word oor Hugenote Hoërskool. HOB beskik oor volledige afgetekende finansiële state opgestel deur FHBC vir die afgelope twee boekjare vanaf registrasie(2022).
DOELSTELLINGS VAN HOB
HOB NPC is ‘n organisasie wat fokus op fondsinsameling tot voordeel van Hugenote Hoërskool.
Die dagbestuur se doelstellings is as volg
- ‘n verskeidenheid van geleenthede en projekte te skep vir deelname en fondsinsameling,
- vaartbelyning van kommunikasie kanale,
- ‘n netwerk van kundiges en ondersteuners te ontwikkel,
- betalende lede te werf,
- rapportering aan die Direksie,
- goeie finansiele bestuur toe te pas.
Kontak
of gaan registreer met die volgende skakel:
https://forms.gle/ogPXmUy4J4ju5PW19https://
Stigtersdag en Prestasies
Die Blackies ís en bly altyd trots op hul oudleerders. Ons vier Stigtersdag jaarliks op die herdenking van dr. Andrew Murray se geboortedag.
| Jaar | Naam en Van | Beskrywing |
| 1991 | Mnr. Henry Chamberlain | Onderwys |
| 1991 | Mnr. Hernus Kriel | Politiek |
| 1991 | Prof. Andries Retief | Akademie |
| 1991 | Dr. Sibis Mouton | Sport |
| 1992 | Adriaan de Vries | Akademie |
| 1992 | Mnr. Meinhardt Marais | Sport |
| 1993 | Mev. Carien Schultheiss(Ehlers) | Sport |
| 1994 | Prof. Jena Raubenheimer | Akademie |
| 1994 | Prof. Max M Loubser | Akademie |
| 1995 | Breyten Breytenbach | Letterkunde, Skilderkuns |
| 1996 | Erenst Malan | Sakewêreld |
| 1996 | Daniel Goosen | Sport |
| 1997 | Prof. Antony Melck | Akademie |
| 1997 | Adv. Thomas Prins | Regte |
| 1998 | Adv. Hennie Bester | Politiek |
| 1999 | Prof. Chris van der Merwe | Akademie |
| 2000 | Mnr. Donnie Malherbe | Sport |
| 2001 | Prof. Hendré Reyneke | Akademie |
| 2002 | Minister André Gaum | Politiek |
| 2003 | Eduard le Roux | Sport |
| 2004 | Prof. Jac Labuscher | Ekonomie |
| 2004 | Pierre Nolte | Kultuur |
| 2005 | Regter Burton Fourie | Regte |
| 2006 | Mnr. Niel Ellis | Sakewêreld/Wyn |
| 2007 | Mnr. Pietman Retief | Sakewêreld/Wyn |
| 2008 | Me. Rolanda Marais | Kultuur: Toneel |
| 2009 | Mnr. Jannie Bosman | Landbou |
| 2009 | Prof. Danie Brink | Akademie |
| 2010 | Mnr. Frankie Horne | Sport: Rugby |
| 2011 | Me. Lee-Anne Pace | Sport: Gholf |
| 2012 | Prof. Geo Quinot | Akademie |
| 2013 | Mnr. Juan de Jongh | Sport: Rugby |
| 2014 | Mnr. Pieter-Jan Schön | Wetenskaplike Navorsing |
| 2015 | Prof. Jeffrey Perlman | Akademie |
| 2016 | Prof. André van der Merwe | Akademie |
| 2017 | Carel du Preez | Sport: Skopboks |
| 2017 | Prof. Petrus du Preez | Akademie |
| 2018 | Adv. Hanlie Linde | Publieke Administrasie |
| 2019 | Dr. Sors Joubert | Sport: S.A. Tienkamp |
| 2022 | Dr. Willem Anker | Akademie: Literatuur |
| 2022 | Petrus Coetzee | Kultuur: Musiek |
| 2022 | Chrisjan Coetzee | Sport: SA Roei |
| 2023 | Dr. Elna von Schlicht | Publieke Administrasie |
| 2023 | Prof. Ernst van der Wal | Kultuur: Kuns |
| 2024 | Winnie Rust | Letterkunde (Postuum) |
| 2025 | Annie Olivier | Letterkunde, Akademie & Sakewêreld |
Meer onlangs het talle oudleerders soos die Springbokrugbyspeler Vincent Koch en mnr. Suid-Afrika 2019 Heinrich Gabler reeds uitstekend presteer. Ons is ook ongelooflik trots op elke Blackie wat jaarliks aan die verskeie universiteite gradueer en ook groot hoogtes bereik binne hulle werksomgewing.
DIREKSIE & DAGBESTUUR
DIREKSIE
Dico du Toit | Casper Lategan | Louis Duvenage | Eben van Rhyn | Reynier van Rooyen
DAGBESTUUR
Dico du Toit Voorsitter
Jaco Stander Onder-Voorsitter
Krige de Waal Tesourier
Tarien Stander Sekretaris
Madelé le Roux SBL Verteenwoordiger
Sluit aan, wees saam die verskil!
Sluit vandag aan deur die aansoekvorm te voltooi
